Donderdag Dros Dapper Doppers
www.dddd.co.za

E-Pos Ons

Last updated: 28/09/2007

Home
Agtergrond
Lede
Shooters
Wyshede
Fotos
Buitelewe
Dros Waterkloof
Cool Webwerwe
English Version

Wyshede

So oor die jare kom daar 'n paar wyshede en gesegte saam met die vriende kring.  Hier is 'n paar van die bestes:

bullet

Jan : "Sal jy na 'n gay troue toe gaan?"
Hendrik: "Net as dit my gay vriend is."

bullet

Hendrik : "Ek hoor 'n kar. Is dit Louw?"
Jacques : "Ry hy dalk 'n rooi Corolla?"
Hendrik : "Nee"
Jacques : "Maar dan is dit dalk hy"

bullet

Jaques : "Ek dink my lap is al weer nat. Dit vat nie veel om 'n klam lap weer nat te maak nie".

bullet

Jacques se reaksie op Metallica se "Nothing else Maters" - "Jy hardloop uit vel uit".

bullet

Spietkop "Meneer, het jy vanaand iets gedrink?"
DDDD Lid "Hoekom? Wat het jy?"

bullet

DDDD Lid "Aww for F@#$ sake...."
Ander DDDD Lid "Ek hou ook van vark steaks."

bullet

Ek dra nie 'n pet nie, ek dra 'n hoedjie - hoedjie.

bullet

'n Landrover spin nie oor hy vas sit nie, hy spin in al die olie wat hy lek.

bullet

Vroom Vroom

bullet

Aww for F@#$ sake

bullet

DDDD lid - "Ek kan nie verstaan nie, al die girls drop my na die tweede date"
DDDD lid - "Dit kan nie oor jou sparkling persoonlikheid wees nie so dis seker maar oor jou stunning looks"

bullet

Jan - "Waar is die coke vir my dop?"
DDDD lid - "Jan, daai's jou lee dop..."

bullet

DDDD lid - "Gays en lesbians is dan dieselfde..."
Ander DDDD lid - "Stem nie saam nie.  Ek sal liewer saam 'n klomp lesbians slaap as saam 'n klomp gays."

bullet

Blondie - "Jy en jou vriende drink soos matriek seuns"
Jannie - "Nee Nee, matriek seuns WIL soos ons drink"

bullet

Ek voel nou so ongemaklik soos 'n hoer in die kerk

bullet

Hy lyk soos 'n hobo met 'n hamburger

bullet

That's very 'ware'

bullet

Luiheid is net die gewoonte om te rus voor jy moeg is

bullet

'Vlak' is the same as shallow, just not as deep

bullet

Dros waiter: "Ons is net baie goeie vriende"
DDDD Lid: "Ek spyker nie vir Jan en Hendrik nie"

bullet

Waitress: "Your sirloin sir"
DDDD Lid: "Potgieter"

bullet

Plig voor plesier

bullet

Asteroids is die selfde as smarties maar net balle.

bullet

Gehoor in 'n vergadering - "Eish, you need to unpack the issue so that I can better understand the issue"

bulletThis South African short story explains the intricacies of "The Braai"